Laerskool Worcester-Oos Gholfdag
Formaat: “4-BALL AMERICAN SCRAMBLE”
Die maksimum voorgee vir die dag is 18 en die helfte van die laagste voorgee in die 4-bal word afgetrek vanaf die bruto telling om die netto te bepaal.
Koste: R2 800 PER VIERBAL (SLUIT AANDETE EN PRYSE IN)
VIR ENGIE NAVRAE KONTAK: Me. M. van der Westhuizen: +27 72 407 9180
Event Tags: Golf
Event Category: Golf Event