Piekniek vir Cansa
Mega Oval bied aan Piekniek vir CANSA met Irene-Louise van Wyk & Dennis East!
Plek: Kleinplasie, Worcester
Datum: Vrydag, 30 September 2022
Tyd: 19h00 (hekke open reeds om 17h00)
Kaartjies: R150 p/p – kinders onder 10 – R80
Beskikbaar by Webtickets: https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1514950916
Bring jou piekniekmandjie/kombers
Kosstalletjies / kroeg beskikbaar
Event Tags: Entertainment Music Picnic
Event Category: Music