Talento Sangkompetisie Audisies
Hierdie is ‘n GROOT geleentheid vir sangers, oud en jonk, en julle kan nie uitmis nie. Semifinale word in JAMROCK TEATER gehou en die finaal in die BARNYARD TEATER IN TYGERVALLLEI!!!
Audisies word gehou op 26 en 27 Mei in Worcester.
Groot kontantpryse is op die spel te danke aan De Jagers wat ons hoofborg is. Julle is welkom om ook deur ‘n video-opname in te skryf vir die uitdunrondtes. Video’s moet teen 20 Mei via WeTransfer na talentocomp@gmail.com gestuur word
Event Tags: Music Singing Competition
Event Categories: Competition Music