side-area-logo

HTS Drostdy Akkommodasie

HTS Drostdy Akkommodasie

Die gastekamer tariewe vir 2018 is as volg:

*Enkel persoon tarief = R230.00 per persoon per nag.

*2 slaapplek kamers @ R370.00 per kamer per nag (5 kamers beskikbaar).

*3 slaapplek kamer @ R500.00 per kamer per nag (1 kamer beskikbaar).

*4 slaapplek kamer @ R560.00 per kamerper nag (1 kamer beskikbaar).

Ons vra ook ‘n addisionele besprekingsfooi van R50.00 per kamer wat bespreek word.

Daar is ‘n gemeenskaplikekombuis (met ketel, mikrogolf en kleinyskassie) en gemeenskaplike badkamers vir dames en mans.

U moet asseblief nie kosmaak in die kombuis nie – slegs opwarming van etes word toegelaat.

Elkekamer het ook sy eie TV.  U moetasseblief u eie handdoeke bring,slegs beddegoed word verskaf.

Ons kan ongelukkig geen kamers reserveer nie.  Ons werk op ‘n “first come first serve”-basis.  U  bespreking is dus eers finaal wanneer ek u betaling ontvang het.

**Bevestig asseblief u aankoms- en vertrek datum.

**Bevestig asseblief u naam, van, selfoonnommer, adres en e-posadres.

Indien u wil sien hoe ons gastekamers lyk, is u welkom om op ons webtuiste te gaankyk:

www.htsdrostdy.co.za

Kies Fasiliteite en kies dan Gastekamers-opsie.

AANKOMSTYE:       Na 14:00 in die middae

VERTREKTYE:     10:00 volgende oggend

Vir meer inligting kan u gerus vir Rachelle skakel op (023) 342 2320/1/2/3 of ‘n epos stuur na hoof@htsdrostdy.co.za.

Worcester

Telephone:(023) 342 2320/1/2/3
Email:hoof@htsdrostdy.co.za
Address:40 Somerset St, Langerug, Worcester, 6850
Worcester